Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais

Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais

Beste studente en kollegas,Teen hierdie tyd is julle deeglik bewus van die voorval by Huis Marais wat Sondagoggend vroeg op 'n selfoonvideo vasgevang is. Dit...

Lees verder
Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder

Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder

​Die Hoërskool Ohlange is ʼn sekondêre skool in Inanda, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is gevestig deur John Langalibalele Dube, wat ook die stigter en eerste...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Khairoonisa Foflonker

'n Dag in die lewe van: Khairoonisa Foflonker

Sedert sy haar in 2017 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit het, werk Khairoonisa Foflonker, bestuurder van die Afdeling Studentesake op ons...

Lees verder
US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af

US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af

​Beste Kollega

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) keur die kwaadwillige, kwetsende en rassistiese...

Lees verder
Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch

Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch

Oudregter Edwin Cameron word op 18 Mei as die Universiteit Stellenbosch se 15de Kanselier ingehuldig. Klik hier​ om die geleentheid te sien, wat vanaf 17h00...

Lees verder

ʼn Studie van die kalsiumkonsentrasies in appelkultivars toon die dinamika van voedingstof toewysing

​Navorsers van Universiteit Stellenbosch het die kalsiuminhoud in dormante reproduktiewe appelknoppe van vier appelkultivars bestudeer. Die 'Royal Gala',

...
Lees verder