Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
PhD-studie ondersoek impak van droogte op appel- en koringboere in die Wes-Kaap

PhD-studie ondersoek impak van droogte op appel- en koringboere in die Wes-Kaap

Vir die kerngebiede waarin koring- en appelproduksie bedryf word, was die onlangse meerjarige droogte die ergste in 30 jaar. Dit kan 'n vroeë teken wees van...

Lees verder
Ruim skenking gaan help om beter sorgoplossing vir beserings te ondersoek

Ruim skenking gaan help om beter sorgoplossing vir beserings te ondersoek

Beserings weens padongelukke, brandwonde en (interpersoonlike) geweld kom algemeen voor en is een van die grootste oorsake van sterftes in lae- en...

Lees verder
​'n Dag in die lewe van: Thulani Hlatswayo

​'n Dag in die lewe van: Thulani Hlatswayo

​As werknemer in Studenteregering en assistentkoshuishoof van Metanoia, vervul Thulani Hlatswayo 'n kernrol om studente op hulle transformerende reis aan die...

Lees verder
US se rassisme-ondersoek onderweg ná aanvanklike skorsing

US se rassisme-ondersoek onderweg ná aanvanklike skorsing

​Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel die voorval by Huis Marais, wat klaarblyklik deur rassistiese en vernietigende gedrag aangevuur is, ten sterkste...

Lees verder
African Food Dialogue oor voedselpryse: Trae groei by kinders gebeur nie oornag nie; hul honger is chronies

African Food Dialogue oor voedselpryse: Trae groei by kinders gebeur nie oornag nie; hul honger is chronies

Dit kos minstens R800 per maand om seker te maak 'n kind eet genoeg voedsame kos om voldoende te groei en te ontwikkel. Ongelukkig is Suid-Afrika se...

Lees verder
Lesing oor kunsmatige intelligensie: Van akademiese deurbrake tot hoofstroomgebruike

Lesing oor kunsmatige intelligensie: Van akademiese deurbrake tot hoofstroomgebruike

Prof Euro Beinat van die Universiteit van Salzburg het onlangs 'n openbare lesing by die Universiteit Stellenbosch gelewer wat meer gewig en rigting aan die...

Lees verder