Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Jongste nuus: Aankondiging oor eksamen, en inisiatiewe om diskriminasie te bestry

Jongste nuus: Aankondiging oor eksamen, en inisiatiewe om diskriminasie te bestry

Die Universiteit Stellenbosch (US) volg 'n benadering van geen verdraagsaamheid tot rassisme op kampus. Die Universiteit het uitgebreide maatreëls ingestel om...

Lees verder
Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums

Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums

​Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums

​Restitusie – die teruggawe van verlore of gesteelde items aan ʼn regmatige eienaar –...

Lees verder
Eksamens uitgestel met een week

Eksamens uitgestel met een week

Beste personeellede en studente

Die afgelope week was baie moeilik en traumaties vir ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap. Ons is hartseer en ontsteld oor...

Lees verder
Gevorderde program in volhoubare ontwikkeling bekend gestel

Gevorderde program in volhoubare ontwikkeling bekend gestel

In 'n poging om entrepreneurs te lewer wat tot 'n regverdige en volhoubare toekoms in Suid-Afrika kan bydra, het die Universiteit Stellenbosch onlangs...

Lees verder
Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares

Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares

Prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “In...

Lees verder
Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande

Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande

Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het...

Lees verder