Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid

US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid

Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20...

Lees verder
Uitwerking van pandemie op skole kommerwekkend

Uitwerking van pandemie op skole kommerwekkend

Weens die pandemie was Suid-Afrikaanse skoolkinders die afgelope twee kalenderjare minstens driekwart van ʼn skooljaar nie op skool nie. Dit het ʼn groot...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks

'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks

As senior assistent in die posafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US), sien Ricardo Isaacks toe dat duisende inkomende en uitgaande briewe, posstukke...

Lees verder
Besluit oor uitstel van eksamens

Besluit oor uitstel van eksamens

Eksamenuitstelbesluit het gevolg op versoek van verenigde studenteleierskapstrukture en is deur fakulteite ondersteun

Die besluit deur die Universiteit...

Lees verder
Kampusveiligheid

Kampusveiligheid

Die Universiteit Stellenbosch (SU) se ingesteldheid oor rassisme op kampus is dat dit geensins geduld sal word nie. Die Universiteit het omvattende maatreëls...

Lees verder
Aanpassings van FGGW eerste semester eksamens en assesserings

Aanpassings van FGGW eerste semester eksamens en assesserings

Beste studente en kollegas,

Die impak van die afgelope week lê swaar op ons elkeen se gemoed en die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteleiers het ons...

Lees verder