Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Top jazz-musikante help om fondse vir studente te werf

Top jazz-musikante help om fondse vir studente te werf

Jazz-liefhebbers kan uitsien na ʼn gesellige wintersaand met vuurwarm vermaak wat ook fondse vir ʼn goeie saak werf – om studente te help om hulle studieskuld te...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Sean Surmon

'n Dag in die lewe van: Sean Surmon

As Maties Sport se adjunkdirekteur van Hoëprestasiesport, is Sean Surmon passievol daaroor om studente-atlete hulle sportdoelwitte te help bereik.

Aangesien Mei...

Lees verder
Afrikadag: Nuwe boek wil jong Afrika-leiers na vore laat tree wat ’n verskil kan maak

Afrikadag: Nuwe boek wil jong Afrika-leiers na vore laat tree wat ’n verskil kan maak

Die heersende korrupsie belemmer Afrika se groei, ontwikkeling en welvaart en verhoed dat die vasteland sy volle potensiaal kan verwesenlik...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Juanli Theron

'n Dag in die lewe van: Juanli Theron

As hoof van die Tolkdiens by die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, vervul Juanli Theron en haar span 'n kernrol om meertaligheid by ons universiteit...

Lees verder
Ekonomiese impak van stompkopkewer gereken op R275 miljard – indien niks gedoen word nie

Ekonomiese impak van stompkopkewer gereken op R275 miljard – indien niks gedoen word nie

​Die potensiële impak van die stompkopkewer (polyphagous shot hole borer) op die ekonomie van Suid-Afrika, kan 'n yslike R275 miljard oor die volgende tien...

Lees verder
Afrikadag: Sleutelkwessies moet aangespreek word om Afrika vorentoe te neem

Afrikadag: Sleutelkwessies moet aangespreek word om Afrika vorentoe te neem

Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op enkele sleutelkwessies wat...

Lees verder