Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie

Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie

​Prof Annie Bekker van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar professorale intreerede...

Lees verder
Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente

Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente

​Die Van der Walt-medalje vir 2021 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op 27 Mei 2022 aan Brendan Watling...

Lees verder
US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad

US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad

Dr Nthabiseng Moleko, senior dosent in Ekonomie en Statistiek aan die Stellenbosch Bestuurskool, is aangestel as 'n lid van die nuwe adviesraad oor breë-basis...

Lees verder
Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde

Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde

Die voormalige Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, prof Jimmy Volmink, het gedurende sy...

Lees verder
Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter

Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter

Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit...

Lees verder