Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Vertaaldosent se werk geniet internasionale erkenning

Vertaaldosent se werk geniet internasionale erkenning

Marius Swart se werk, veral sy Engelse vertaling van Marlene van Niekerk se Die sneeuslaper, is onlangs deur die International Federation of Translators (FIT)...

Lees verder
LEGO-toekenning help navorsing om ouerskap in die digitale era  te verryk

LEGO-toekenning help navorsing om ouerskap in die digitale era te verryk

Die Universiteit Stellenbosch gaan baat by befondsing van £11 miljoen (sowat R215 miljoen) wat die LEGO-stigting bewillig het vir internasionale navorsing om...

Lees verder
Wêreldomgewingsdag: Ons het net een Aarde

Wêreldomgewingsdag: Ons het net een Aarde

Wêreldomgewingsdag is op Sondag 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Prof Oliver Ruppel van die Departement Handelsreg dat dit in ons...

Lees verder
Internasionale wetenskaplike besoek die Instituut vir Plantbiotegnologie

Internasionale wetenskaplike besoek die Instituut vir Plantbiotegnologie

​As deel van die voorgesette medewerking tussen dr Christell van der Vyver van die Universiteit Stellenbosch en professor Sanjib Kumar Panda, het prof Panda...

Lees verder
Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei

Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het aangekondig dat oudregter Sisi Khampepe as kommissaris aangestel...

Lees verder
Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken

Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken

Meestersgraadstudente in Ondernemingsbestuur, Anja Hutton en Laura Putter, het onlangs die eerste ontvangers van die prof Johan Matthee Nagraadse Studiebeurse...

Lees verder