Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Laat maatskaplike geregtigheid en demokrasie lewe kry

Laat maatskaplike geregtigheid en demokrasie lewe kry

Die geleentheidskalender vir Imbizo 365 maak van die skeppende kunste en aktiwiteite soos filmbesprekings, debatte en uitstappies gebruik om deelnemers te help...

Lees verder
Suid-Afrika se probleem met honger ontaard in ʼn ernstige gesondheidskrisis

Suid-Afrika se probleem met honger ontaard in ʼn ernstige gesondheidskrisis

Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.

Foto-erkenning: PIXABAY

Lees verder
Die wêreld het die waarheid nodig om te kan verbeter.

Die wêreld het die waarheid nodig om te kan verbeter.

​As ek eerlik moet wees, het ek nooit geweet wat die regte manier is om Menseregtedag te vier nie, en weet ek nog steeds nie. Moet ons dan nie elke dag die...

Lees verder
Suid Afrikaners kan hulle geskiedenis terug eis en hulle narratief besit

Suid Afrikaners kan hulle geskiedenis terug eis en hulle narratief besit

​“Die ontneming van menseregte is die ontkenning van die menslikheid van mense"

 – Nelson Mandela

Dit was vir my ʼn ontsagwekkende oomblik om die Slawelosie in...

Lees verder
Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf.

Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf.

​Sommige mense sal sê dat hulle jou storie wil hoor en dan vir jou voorskryf hoe om dit te skryf. Daar word baie gepraat oor wie die kennis besit en wie die...

Lees verder
Matie ontvang medalje vir dapperheid in Londen

Matie ontvang medalje vir dapperheid in Londen

Brandon Visser, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), sal in Junie 2022 stilweg die dag 'n jaar gelede herdenk toe hy naby Londen-brug (London...

Lees verder