Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Geen styging in selfdoodkoerse gedurende pandemie

Geen styging in selfdoodkoerse gedurende pandemie

Baie mense, insluitende kundiges op die gebied van geestesgesondheid, het 'n drastiese toename in selfdoodkoerse ná die uitbreking van Covid-19 verwag. Maar...

Lees verder
MA-dag vir studente by Afrikaans en Nederlands

MA-dag vir studente by Afrikaans en Nederlands

Maandag 13 Junie het agt MA-studente in die Departement Afrikaans en Nederlands met hulle navorsing en hulle vordering oor die afgelope ses maande gespog deur...

Lees verder
Wysigings in wetgewing nodig om wangedrag, onbevoegdheid van opvoeders beter te reguleer

Wysigings in wetgewing nodig om wangedrag, onbevoegdheid van opvoeders beter te reguleer

Suid-Afrika se onderwyswetgewing het 'n gebrek aan slaankrag ten opsigte van die regulering van die wangedrag en onbevoegdheid van sommige van ons opvoeders in...

Lees verder
Prof Anita Cloete help beklemtoon wisselwerking tussen media en godsdiens

Prof Anita Cloete help beklemtoon wisselwerking tussen media en godsdiens

Prof Anita Cloete van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs haar intreelesing, oor menswees in...

Lees verder
Pionierstudie van TB in renosters steun Kruger-wildtuin se bewaringspogings

Pionierstudie van TB in renosters steun Kruger-wildtuin se bewaringspogings

Die grootste studie wat tot nog toe onder ʼn vrylopende populasie renosters onderneem is, het onthul dat sowat een uit elke sewe renosters in die Kruger...

Lees verder
Avatar teen voedselverliese in die sitrusbedryf

Avatar teen voedselverliese in die sitrusbedryf

​Navorsers van Empa se Biomimetika Membraan- en Tekstiellaboratorium in Switserland het danksy die hulp van hortoloë van die Universiteit Stellenbosch in Suid...

Lees verder