Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Drie FGGW-navorsers-klinici ontvang toekennings van Discovery-stigting

Drie FGGW-navorsers-klinici ontvang toekennings van Discovery-stigting

Drie klinici-navorsers van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het toekennings ontvang van die Discovery-stigting vir hulle afsonderlike werk...

Lees verder
'Ek het die geleentheid aangegryp'

'Ek het die geleentheid aangegryp'

Othmar Vorster

SciMathUS-klas van 2017

Graadprogram: BScHons in Aardwetenskappe 2021

Ek is Othmar Vorster en ek is oorspronklik van Kakamas, maar het op 'n jong...

Lees verder
Jeugdag: Jongmense veg steeds vir verandering

Jeugdag: Jongmense veg steeds vir verandering

Suid-Afrikaners vier Jeugdag op Donderdag (16 Junie). In meningsartikels vir die media skryf jongmense aan die Universiteit Stellenbosch dat die jeug se stryd...

Lees verder
US-kenners doen SA se eerste volledige histerektomies met behulp van ʼn robot by Tygerberg-hospitaal

US-kenners doen SA se eerste volledige histerektomies met behulp van ʼn robot by Tygerberg-hospitaal

Die eerste volledige histerektomie met behulp van ʼn robot in Suid-Afrika is onlangs suksesvol deur ʼn span chirurgiespesialiste van die Universiteit...

Lees verder
Neelsie Bioskoop opgeknap en reg om te vermaak

Neelsie Bioskoop opgeknap en reg om te vermaak

​Die volgende keer as jy Neelsie toe gaan, onthou om te gaan inloer by die nuut-opgeknapte Neelsie Bioskoop wat spog met 'n pragtige nuwe voorkoms. Die...

Lees verder
Eerste kohort van Future17-inisiatief voltooi kursus

Eerste kohort van Future17-inisiatief voltooi kursus

​ʼn Diverse groep van 130 internasionale studente van Brasilië, die Verenigde Koninkryk, China en Suid-Afrika het geskiedenis gemaak deur die Future17-...

Lees verder