Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Five years in the making

Five years in the making

Facilities Management's property services team recently celebrated the launch of Stellenbosch University's first comprehensive design criteria documents (DCD)...

Lees verder
US handhaaf prestasie op internasionale ranglyste

US handhaaf prestasie op internasionale ranglyste

Die Universiteit Stellenbosch handhaaf steeds sy bestendige prestasie in ʼn kompeterende globale hoëronderwyslandskap. Die Universiteit het sy posisie in die...

Lees verder
US en edX sluit vennootskap om toegang tot hoë-gehalte aanlyn onderwys te verbreed

US en edX sluit vennootskap om toegang tot hoë-gehalte aanlyn onderwys te verbreed

​Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots sy vennootskap met edX, een van 2U, Inc. se voorste aanlynleerplatforms ter wêreld, aan. Net soos van die...

Lees verder
US Museum verower toekenning vir bevordering van meertaligheid

US Museum verower toekenning vir bevordering van meertaligheid

Die Universiteit Stellenbosch Museum het pas die 2022 Nasionale PanSALB (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) se Toekenning vir Meertaligheid ontvang vir die gebruik...

Lees verder
Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat

Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat

​Bring die vroulike brein en psige 'n ander perspektief, of  'n ander manier van doen na die werksplek? Wat kan  ons by vrouerolmodelle in die veld van...

Lees verder
Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat

Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat

Wêreldvlugtelingdag is op Maandag (20 Junie) gevier. In meningsartikels vir Daily Maverick en News24, skryf dr Callixte Kavuro* van die Departement Publiekreg...

Lees verder