Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A demonstration in the Immersive Technology Lab at SU's Library
Image by: Stefan Els

Persverklaring

US open Afrika se eerste laboratorium vir immersiewe tegnologie

Stel jou voor jy staan onder 'n ster-gevulde naghemel wat in reële tyd uitgebeeld word of kyk hoe 'n dosent studente deur die innerlike werking van die menslike...
Lees verder
Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande

Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande

Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Monica du Toit

'n Dag in die lewe van: Monica du Toit

Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n...

Lees verder
Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais

Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais

​Beste studente

Verlede naweek, in die vroeë oggendure, het 'n wit student in Huis Marais 'n swart student se kamer binnegedring en op sy besittings geurineer...

Lees verder
US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus

US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus

​Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van 'n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus.

Die Rektor...

Lees verder
Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen

Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen

​Oudregter Edwin Cameron, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, is op Woensdag 18 Mei formeel ingehuldig as Kanselier van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering

Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering

​Alan Eaby, 'n PhD-student in chemie aan die Universiteit Stellenbosch, is een van elf jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om deel te neem aan...

Lees verder