Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A graphic depicting the Gold Quill Award
Image by: supplied

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...
Lees verder
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 20 Junie 2022)

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 20 Junie 2022)

(Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa)​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op Maandag 20 Junie 2022 die tweede van sy vier geskeduleerde vergaderings...

Lees verder
Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë, metallurge en selfs entomoloë verkoop nie

Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë, metallurge en selfs entomoloë verkoop nie

​“Die beste verkoopspersone is diegene wat hulle veld werklik goed ken. Mense sal jou respekteer en meer vertroue in jou hê." – Dewald Noeth, MSc [SJM[1] in...

Lees verder
Leer- en onderrigreëlings vir die tweede semester

Leer- en onderrigreëlings vir die tweede semester

Beste studente en kollegas

Noudat ons gereed maak vir 'n welverdiende halfjaarreses, wil ek julle graag op hoogte bring van die reëlings vir leer, onderrig en...

Lees verder
Wetenskaplike navorsing: van laboratoriumeksperimente tot praktyktoepassings

Wetenskaplike navorsing: van laboratoriumeksperimente tot praktyktoepassings

​“Jou loopbaan is jóúne. Hoe vinniger jy jou passie ontdek, hoe makliker sal die geleenthede kom wat reg aan jou passie sal laat geskied" – Dr Nonkululeko...

Lees verder
Om tegniese uitdagings in die mynindustrie die hoof te bied

Om tegniese uitdagings in die mynindustrie die hoof te bied

​“Die grootste vreugde wat ek uit my werk put, is wanneer mense uit verskillende myndissiplines saam sit en dit regkry om van die tegniese uitdagings wat die...

Lees verder
Om jou chemievaardighede in die landbousektor aan te wend

Om jou chemievaardighede in die landbousektor aan te wend

​“Wees altyd ontvanklik vir leer, nie net van diegene met meer akademiese kennis as jy nie, maar ook van mense met kennis van die praktyk." - Suleiman Sungay...

Lees verder