Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite

Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite

Wat omtrent jou posisie maak jou opgewonde?Ek kan voorspraak maak vir die gemarginaliseerde en kwesbare gemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch.Het jy...

Lees verder
Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese

Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese

​“Wat ek die meeste van ontledings hou, is die geleenthede wat dit bied vir kreatiewe probleemoplossing: 'n uitdaging kan baie dikwels vanuit een (of 'n...

Lees verder
Eksplorasiegeologie is nie ’n 8 tot 5 werk nie. Maar dit kan jou na interessante plekke neem

Eksplorasiegeologie is nie ’n 8 tot 5 werk nie. Maar dit kan jou na interessante plekke neem

​“Dis ongetwyfeld nie 'n 8 tot 5 werk nie. Ek is mal oor die buitelewe en veldwerk, veral geologiese kartering is definitief die lekkerste deel van my werk –...

Lees verder
Die onderwys wemel van geleenthede vir BSc-graduandi

Die onderwys wemel van geleenthede vir BSc-graduandi

​“Ek gee onderrig en probeer om jongmense te inspireer om 'n loopbbaan in die natuurwetenskappe te volg. Jyself begryp eers 'n konsep ten volle wanneer jy iets...

Lees verder
BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie

BSc-graad in Lewenswetenskappe was ’n eerste stap na ’n loopbaan in neurofisiologie

​“Ek dink om in enige wetenskapsveld te werk, moet jy 'n absolute liefde en passie daarvoor hê. Ek glo dat as jy lief is vir wat jy doen, dit nie voel soos...

Lees verder
Waardevolle nagraadse vaardighede in wetenskap spoel oor na loopbaan in tekstielontwerp

Waardevolle nagraadse vaardighede in wetenskap spoel oor na loopbaan in tekstielontwerp

​“Ek geniet dit regtig om bewustheid, bewondering en respek vir die Kaapse flora en fauna te skep deur middel van mooi en elegante funksionele kuns wat 'n...

Lees verder