Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
US-somerskool vier 20 jaar

US-somerskool vier 20 jaar

Wat twee dekades gelede begin het as 'n geleentheid vir Amerikaanse studente om deur 'n drie tot vier weke lange akademiese program blootstelling aan Suid...

Lees verder
FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees

FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees

Hierdie artikel is ʼn eerstehandse verslag van FGGW-studente se ervaring by die Greenpop Reforest Fest 2022.

ʼn Paar weke gelede het ʼn groep van tien Tygermaties...

Lees verder
US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan

US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan

Met die King IV-verslag oor korporatiewe bestuur het Suid-Afrika internasionaal erkenning ontvang as 'n leier op die gebied van korporatiewe bestuur. In...

Lees verder
Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek

Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek

Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang van Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se...

Lees verder
Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks

Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks

​Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit...

Lees verder
2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

​​Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel...

Lees verder