Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”

Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”

Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is"

Vanjaar werk die Universiteit Stellenbosch se Studenteraad saam met Matie...

Lees verder
Covid-19-impak kon minder verwoestend gewees het as populasies gesonder was: studie

Covid-19-impak kon minder verwoestend gewees het as populasies gesonder was: studie

Buiten inenting, kan gefokusde openbare gesondheidspogings om vetsug te teiken as beskermingsmaatreël in ʼn moontlike toekomstige viruspandemie dien, meen...

Lees verder
Wêreldbevolkingsdag: Groeiende wêreldbevolking bring unieke uitdagings

Wêreldbevolkingsdag: Groeiende wêreldbevolking bring unieke uitdagings

Wêreldbevolkingsdag word op Maandag 11 Julie gevier. In 'n meningsartikel vir News24, skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir Lewensloop...

Lees verder
SA se kaalvoetkinders dra skoolskoene wat nie behoorlik pas nie

SA se kaalvoetkinders dra skoolskoene wat nie behoorlik pas nie

Baie kinders in Suid-Afrika loop die risiko om voetafwykings soos hammer-, klou- en inmekaargetrekte tone en uitgroeisel op hul hakke te ontwikkel omdat hulle...

Lees verder
DTTS verskaf leierskap met die opdatering van die WGO se TB-riglyne vir kinders

DTTS verskaf leierskap met die opdatering van die WGO se TB-riglyne vir kinders

​Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het onlangs nuwe riglyne vir die behandeling van veelvoudige middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) in kinders en...

Lees verder

“Almost to the Beach”

Article Title: PARALIC SEDIMENTOLOGY OF THE MUSSENTUCHIT MEMBER COASTAL PLAIN, CEDAR MOUNTAIN FORMATION, CENTRAL UTAH, U.S.A.SU Sedimentologist, Dr Ryan T...

Lees verder