Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Skool vir Rekeningkunde help leerders om verder as graad 12 te kyk

Skool vir Rekeningkunde help leerders om verder as graad 12 te kyk

​Gedurende die afgelope skoolvakansie het Graad 11- en 12-leerders wat in 'n loopbaan as rekeningkundige belang stel, verskeie ontwikkelingskampe bygewoon wat...

Lees verder
Nou praat Velddrif-jeug besigheid danksy US-samewerkingsprojek

Nou praat Velddrif-jeug besigheid danksy US-samewerkingsprojek

'n Aantal jongmense van die Noordhoek-gemeenskap op Velddrif langs die Weskus het hulle eie ondernemings begin of bestaande ondernemings uitgebrei nadat hulle...

Lees verder
Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die...

Lees verder
FGGW-navorsers ontvang ondersteuning van SAMNR-toekennings

FGGW-navorsers ontvang ondersteuning van SAMNR-toekennings

Drie navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ruim toekennings van die Suid-Afrikaanse...

Lees verder
Die US ontvang internasionale erkenning as 'n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit

Die US ontvang internasionale erkenning as 'n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit

​Die Universiteit Stellenbosch is by die Universiteit-Nywerheidsinnovasienetwerk (UIIN) se jaarlikse konferensie in Amsterdam aangewys as naaswenner in die...

Lees verder
Wat neem dit om ’n bedreigde habitat te red of ’n bedreigde spesie van die rand van uitwissing terug te kry?

Wat neem dit om ’n bedreigde habitat te red of ’n bedreigde spesie van die rand van uitwissing terug te kry?

Hierdie is die kritiese vraag wat deur ’n samewerkende span navorsers en praktisyns gevra word in hulle jongste rondte van befondsing. Aan die kern hiervan is...

Lees verder