Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Sportwetenskap dosent oorwin berge (en vrese) om maandstonde armoede te help veg

Sportwetenskap dosent oorwin berge (en vrese) om maandstonde armoede te help veg

Na ʼn stryd met Covid-19 was die sportwetenskap-dosent, dr Shaundré Jacobs, vasberade om die moordende 13 Pieke Uitdaging aan te pak om haar fiksheidvlakke weer...

Lees verder
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning van R26 miljoen

US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning van R26 miljoen

​Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr...

Lees verder
CFA-loopbaan wink vir VGP-gegradueerde Roseline

CFA-loopbaan wink vir VGP-gegradueerde Roseline

Roseline Kolony beskik reeds oor die graad BCom (Bestuurswetenskappe) en werk tans aan haar honneursgraad in Finansies. Sy glo sy sou waardevolle...

Lees verder
VGP lei Megan na mynwese

VGP lei Megan na mynwese

Toe Megan Versfeld die toelatingsvereistes vir die hoofstroomprogram in Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n skrale twee punte misloop...

Lees verder
Seldsame siekte -navorsingsgroep se uitslae is ‘bo verwagtinge’

Seldsame siekte -navorsingsgroep se uitslae is ‘bo verwagtinge’

ʼn Onlangse navorsingsartikel beklemtoon die transformerende effek wat  ʼn program deur die Seldsame Siekte Genomika in Suid-Afrika (RDGSA) -navorsingsgroep het...

Lees verder
Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid...

Lees verder