Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan

Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan

​Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand...

Lees verder
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning

US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning

Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr...

Lees verder
Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag

Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag

​Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur (FB)-personeel en verskaffers het op Maandag, 18 Julie 2022 in groot getalle by die Laerskool AF Louw...

Lees verder
Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding

Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding

​Die dissiplinêre verhoor van mnr Theuns du Toit na aanleiding van ’n voorval by Huis Marais op 15 Mei 2022 is op 23 Junie 2022 afgehandel. Die Universiteit se...

Lees verder
VGP-student Shane nou 'n suksesvolle radiofrekwensie-ingenieur

VGP-student Shane nou 'n suksesvolle radiofrekwensie-ingenieur

Shane Moyce is ná matriek vir 'n oorbruggingsjaar oorsee en het met sy terugkeer by die Universiteit Stellenbosch (US) aansoek gedoen om Ingenieurswese te...

Lees verder
Aardwetenskap-studente skitter by wêreldkonferensie oor mineraaleksplorasie

Aardwetenskap-studente skitter by wêreldkonferensie oor mineraaleksplorasie

​Yann Waku en Steve Chingwaru, nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs onderskeidelik die...

Lees verder