Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
US skitter op jongste wêreldranglys vir akademiese vakke

US skitter op jongste wêreldranglys vir akademiese vakke

As jy jou verder op die gebiede van voedselwetenskap en tegnologie, kommunikasie of landbouwetenskappe in Suid-Afrika wil bekwaam, is die Universiteit...

Lees verder
Mandela-daglesing - Sentreringsmag: Vroue wat slagofferskap te bowe kom

Mandela-daglesing - Sentreringsmag: Vroue wat slagofferskap te bowe kom

Die Transformasiekantoor, saam met die Studenteraad en Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak het die Mandela-daglesing met die tema, ...

Lees verder
Navorsingsdag stel toenemende navorsingskultuur ten toon

Navorsingsdag stel toenemende navorsingskultuur ten toon

​Die hoofspreker by die onlangse navorsingsdagsimposum van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Johan Fourie van die Departement Ekonomie, het...

Lees verder
US stel veldvaardighedekursus in hidrogeologie bekend

US stel veldvaardighedekursus in hidrogeologie bekend

Die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n Hidrogeologieveldvaardighedekursus ingestel om aan die dringende behoefte aan...

Lees verder
Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling

Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling

Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste...

Lees verder