Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Eerstejaarsprestasietoekennings

Eerstejaarsprestasietoekennings

Die Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid vir die 2021 akademiese jaar is onlangs gehou. 

Die Eerstejaarsprestasietoekennings het ten doel om erkenning te...

Lees verder
Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

​Vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Afrika verteenwoordig by die  eerste opleidingsprojek in klimaatsleierskap ter wêreld wat...

Lees verder
PredictTB verskaf ʼn magdom data wat ons begrip van TB-behandeling bevorder

PredictTB verskaf ʼn magdom data wat ons begrip van TB-behandeling bevorder

Met die doel om behandelingstandaarde vir tuberkulose (TB) vorentoe te neem van die huidige praktyk van ʼn universele benadering na presisiegerigte...

Lees verder
Helderberg-hospitaal: fondsinsameling vir ’n fynbostuin

Helderberg-hospitaal: fondsinsameling vir ’n fynbostuin

Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) werk tans saam met die niewinsgewende organisasie Greenpop om 'n fynbostuin...

Lees verder
Wêreldnatuur-bewaringsdag: Bevorder volhou-baarheid en veerkragtigheid van natuurlike hulpbronne.

Wêreldnatuur-bewaringsdag: Bevorder volhou-baarheid en veerkragtigheid van natuurlike hulpbronne.

Wêreldnatuurbewaringsdag word jaarliks op 28 Julie gevier word. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Ancois de Villiers, ʼn PhD-student in die Departement...

Lees verder
SA Military Academy Cyber Soldiers Team made a serious impact and led the African charge

SA Military Academy Cyber Soldiers Team made a serious impact and led the African charge

​Background

The Geneva Cyber 9/12 Strategy Challenge is a highly acclaimed international competition designed to provide senior university students with a...

Lees verder