Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Vrouepioniers bespreek loopbaanontwikkeling

Vrouepioniers bespreek loopbaanontwikkeling

'n Paneelbespreking met die doel om jong alumni te help om voordeel te trek uit die advies en ervarings van twee kundige pioniers in die werksomgewing, is...

Lees verder
SciMathUS se merkwaardige vroue

SciMathUS se merkwaardige vroue

Ter viering van Vrouemaand het die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram die kollig laat val op vier merkwaardige vroue wat...

Lees verder
Winterkoue en witwarm taalnavorsing

Winterkoue en witwarm taalnavorsing

​Honneursstudente in die Departement Afrikaans en Nederlands het 'n mini-kongres bygewoon waar vele navorsingsvelde betrek is en 'n hele paar...

Lees verder
Gedenkgeleentheid vier Afrikaanse taalvariasie

Gedenkgeleentheid vier Afrikaanse taalvariasie

“Jou manier van Afrikaans praat, hoewel dit anders mag klink as die manier waarop ander die taal praat, het presies dieselfde reëlmaat en dieselfde orde as...

Lees verder
Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie

Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie

ʼn Paar jaar gelede het Suid-Afrika ʼn innoverende strategie in werking gestel om burgers se hoë soutinname te help verminder. Al is ʼn mate van sukses aanvanklik...

Lees verder
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“

Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“

Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te...

Lees verder