Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Pasiënte en genomika-navorsing in Afrika baat by SAMNR se Vroeë Loopbaan-toekenning

Pasiënte en genomika-navorsing in Afrika baat by SAMNR se Vroeë Loopbaan-toekenning

Professor Shahida Moosa, ʼn senior genetikus aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het die Suid-Afrikaanse...

Lees verder
STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan

STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan

Dit is amptelik.  

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gaan die eerste agt Nobel-simposiums in Afrika aanbied.

Dit is vandeesweek by die...

Lees verder
Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning

Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning

Glory Ngwenya, 'n aktuariële wetenskapstudent, is die ontvanger van Discovery se Adrian Gore Genootskapstoekenning vir 2022. Dit is die heel eerste keer dat 'n...

Lees verder
Studenteraad #LunchBoxChallenge

Studenteraad #LunchBoxChallenge

​Om te gee en te versorg is 'n kerndeel van soveel vroue se lewens. Die Sosiale Impak-portefeulje van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR)...

Lees verder
Innovus vier vroue entrepreneurs wat van ons wêreld 'n beter plek maak

Innovus vier vroue entrepreneurs wat van ons wêreld 'n beter plek maak

​Suid-Afrikaners herdenk elke jaar Vrouemaand in Augustus as 'n huldeblyk aan die dapper vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou gestap het om 'n einde...

Lees verder
Thuthuka Stellenbosch vier 15 jaar in diens van studente

Thuthuka Stellenbosch vier 15 jaar in diens van studente

​Die Stellenbosch Thuthuka-program, ˈn inisiatief om voorheen benadeelde leerders aan te moedig om 'n loopbaan as geoktrooieerde rekenmeesters te volg, het...

Lees verder