Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
US Onderrigtoekennings 2022

US Onderrigtoekennings 2022

Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022. 

Die Onderrigtoekennings erken en beloon uitstaande onderrig aan die...

Lees verder
Somerskool in Duitsland het baie geleenthede gebied, sê student

Somerskool in Duitsland het baie geleenthede gebied, sê student

Sheba Kashiri het nie net 'n hernieude waardering vir haar studies aan die Universiteit Stellenbosch ontwikkel nie, maar ook 'n beter begrip van haar...

Lees verder
Malope haal die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners lys

Malope haal die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners lys

Malebo Malope, 'n genetiese voorligter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangewys as een van die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners...

Lees verder
Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer

Maambele Khosa – Veilige vroulike vervoer

Die byvoeglilke naamwoorde ding mee wanneer 'n mens probeer om Maambele Khosa te beskryf, maar briljant, beskeie en gebalanseerd kom by 'n mens op.

Oorspronkli...

Lees verder
Vrouedag: Vroue se belange moet ernstig geneem word

Vrouedag: Vroue se belange moet ernstig geneem word

Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se...

Lees verder
#USVroue: Dr Marcia Lyner-Cleophas – “Die lewe is daar om te beproef”

#USVroue: Dr Marcia Lyner-Cleophas – “Die lewe is daar om te beproef”

Deur 'n verskeidenheid dienste aan studente met gestremdhede te lewer, skep die Eenheid vir Gestremdhede by die Universiteit Stellenbosch (US) 'n...

Lees verder