Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
#USVroue: Dr Celeste Nel – “Moet nooit ophou leer nie"

#USVroue: Dr Celeste Nel – “Moet nooit ophou leer nie"

Die Sentrum vir Aansoeke, Studentehuisvesting en Kliëntedienste (ASACS) in die Registrateursafdeling lewer noodsaaklike studentedienste om te sorg dat die...

Lees verder
Scanning Electron Microscopy

Scanning Electron Microscopy

Sample: Bacterial Biofilm

Instruments: ThermoFisher Apreo SEM, CPD

Description: Secondary electron imaging allows for visualization of various dehydrated and...

Lees verder
GSSA vereer US-studente vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe

GSSA vereer US-studente vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n dubbelle slag geslaan met twee studente wat onderskeidelik die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika se...

Lees verder
Bio-informatika is sleutel tot bewaring

Bio-informatika is sleutel tot bewaring

​'n Reeks hoëresolusiekaarte wat die plaaslike diversiteit van boomspesies regoor die wêreld uitbeeld, asook die omgewingsdryfvere ágter die diversiteit, sal...

Lees verder
Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée

Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée

Is jy gereed vir 'n bietjie heupswaai op die maat van lekker musiek op 'n Lente Vrydagmiddag? Bespreek dan jou kaartjie vir die Maties Soirée wat op Vrydag 9...

Lees verder
Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing

Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing

​​Die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) se Kernmagnetiese Resonans (KMR)-fasiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) is op 13 April heropen. Twee

...
Lees verder