Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
#USVroue: Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing"

#USVroue: Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing"

Nokwanda Siyengo is die bestuurder van die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram, wat studente 'n tweede kans bied om...

Lees verder
SBGS-personeel dien as riglyn metodologie-kenners vir die WGO se riglyn oor die uittering van kinders

SBGS-personeel dien as riglyn metodologie-kenners vir die WGO se riglyn oor die uittering van kinders

Twee navorsers van die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) by die Universiteit Stellenbosch is betrokke by ʼn belangrike projek van die...

Lees verder
Beenmurg Skenker Dag saam Maties Gimnasium

Beenmurg Skenker Dag saam Maties Gimnasium

Saam met die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister nooi Maties Gimnasium jou uit om'n broodnodige beenmurgskenker te word. 

Bloedkanker kan genees word deur 'n...
Lees verder
Nominasies oop vir Visepresident van die Konvokasie

Nominasies oop vir Visepresident van die Konvokasie

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word hiermee uitgenooi om lede te benoem om vir 'n termyn van drie jaar as Visepresident te dien...

Lees verder
Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die...

Lees verder
Prof Rong-Jie Wang help om SA se energiedoeltreffendheid, kragopwekkingsvermoë te verbeter

Prof Rong-Jie Wang help om SA se energiedoeltreffendheid, kragopwekkingsvermoë te verbeter

Prof Rong-Jie Wang van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurwese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede...

Lees verder