Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
All hands-on deck for Mandela day 2022 at AF Louw

All hands-on deck for Mandela day 2022 at AF Louw

​Since 2009 we have celebrated Mandela Day (18 July) to carry on his work and inspiration to change the world or at least a part of it. This year, Facilities...

Lees verder
#USVroue: Dr Therina Theron – 'Moenie 'n geleentheid misloop om by dié wat oor jou pad kom te leer nie.'

#USVroue: Dr Therina Theron – 'Moenie 'n geleentheid misloop om by dié wat oor jou pad kom te leer nie.'

​Dr Therina Theron is passievol daaroor om die Universiteit Stellenbosch (US) se akademici, nadoktorale genote en nagraadse studente doeltreffende en...

Lees verder
Afrigting en mentorskap dra by tot entrepreneuriese selfdoeltreffendheid

Afrigting en mentorskap dra by tot entrepreneuriese selfdoeltreffendheid

Die eerste fase van 'n studie wat daarop gemik is om tot beter entrepreneurskap en entrepreneuriese ontwikkelingspraktyk en -teorie by te dra, is tydens die...

Lees verder
SA moet weer kyk na sy definisie van ’n humanitêre vlugteling

SA moet weer kyk na sy definisie van ’n humanitêre vlugteling

Wêreldhumanitêre dag is op 19 Augustus gevier. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian het dr Callixte Kavuro van die Department Publiekreg geskryf dat Suid...

Lees verder
Prof Dion Forster ʼn kampvegter vir geregtigheid, vrede en vooruitgang van mensdom en res van skepping

Prof Dion Forster ʼn kampvegter vir geregtigheid, vrede en vooruitgang van mensdom en res van skepping

​Prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie en die Beyers Naudé-sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit...

Lees verder
Prof Corné Coetzee ontwikkel sagteware vir beter hantering van korrelagtige materiale in myn- en landbousektore

Prof Corné Coetzee ontwikkel sagteware vir beter hantering van korrelagtige materiale in myn- en landbousektore

Prof Corné Coetzee van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede...

Lees verder