Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK

Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK

Dosente van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het...

Lees verder
Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek

Proteomika-ontledings gebruik om lang COVID te ondersoek

Die SARS-CoV-2-virus genaamd COVID-19 het die wêreld sedert Desember 2019 verlam, en dit was die wetenskaplike gemeenskap wat gereageer het met

...
Lees verder
​#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"

​#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"

​As projekbestuurder van Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n sosiale bemagtigingsinisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, lei Fiona van Kerwel...

Lees verder
Just Be

Just Be

​For the fifth time, our Responsibility Centre Operations and Finance celebrated Women's Day together and in what better place than the breathtaking...

Lees verder
FGGW se Prof Novel Chegou ontvang gesogte Royal Society Afrika-prys

FGGW se Prof Novel Chegou ontvang gesogte Royal Society Afrika-prys

Prof Novel Chegou van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Departement Biomediese Wetenskappe is vanjaar se wenner van die Royal...

Lees verder
"Japan en Suid-Afrika: Die bou van ’n ware vennootskap"

"Japan en Suid-Afrika: Die bou van ’n ware vennootskap"

​Suid-Afrika en Japan het die potensiaal om hulle vennootskap tot 'n volgende vlak te voer, wat albei lande uiteindelik sal baat, sê Sy Eksellensie mnr Norio...

Lees verder