Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman

Menswaardigheid aan die hart van geneeskunde: dr Imtiaz Sooliman

Suid-Afrikaanse dokters moet onthou dat hulle in ʼn samelewing werk waar daar baie lyding is. Hulle moet terugdink aan hoekom hulle dokters geword het en hulle...

Lees verder
Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt

Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt

Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir die Universiteit Stellenbosch se Tuiskoms sakeontbyt wat op Vrydag 9 September om 09:00 by die Adam Small...

Lees verder
Trollie-uitdaging van fakulteite

Trollie-uitdaging van fakulteite

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe neem aan die universiteitswye trollie-uitdaging deel om geld in te samel en skenkings van nie-bederfbare...

Lees verder
#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"

#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"

Die Afdeling Sosiale Impak van die Universiteit Stellenbosch (US) staan onder leiding van Ernestine Meyer-Adams. Sy is passievol oor die US se waardes van...

Lees verder
Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown

'n Groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs met inwoners van Jamestown in Stellenbosch oor aandete in gesprek getree as deel...

Lees verder
ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies

ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies

Daar is 'n bekende verhaal van 'n seun op 'n strand vol uitgespoelde seesterre wat sy bes gedoen het om soveel moontlik daarvan terug te gooi in die see, al...

Lees verder