Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Haar storie, op háár terme

Haar storie, op háár terme

Soos ons terugkyk op Vrouemaand in Suid-Afrika, het dr Beryl Botman pas 'n reeks Vrouemaand-verpligtinge in Augustus nagekom waarin sy inligting gedeel het oor...

Lees verder
Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Trollie-uitdaging 2022: Aandag alle fakulteite!

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge doen 'n beroep op alle fakulteite van die Universiteit Stellenbosch om deel te neem aan sy jaarlikse...

Lees verder
Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings

Tien prominente navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings wat op...

Lees verder
Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

Die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sedert sy totstandkoming in Januarie 2007 al vele verbeteringe op kampus teweeggebring...

Lees verder
Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af

Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af

​Die Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is skaars 'n jaar oud, maar dit het reeds 'n hele paar groot suksesse behaal. Wat dít selfs...

Lees verder
Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry

Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry

Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met...

Lees verder