Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
ESI kies koers na Windhoek vir eerste gesamentlike skool in kontakvorm

ESI kies koers na Windhoek vir eerste gesamentlike skool in kontakvorm

ESI, die Universiteit Stellenbosch (US) se inisiatief vir ontluikende akademici, is in 2020 bekend gestel, nes Covid-19 uitgebreek het. Sedertdien moes die...

Lees verder
Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens

Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens

​Alles is so te sê gereed vir die eerste rondte eksamens vir die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Eksamineringsraad se Internasionale Sekondêre Sertifikaat (IEB...

Lees verder
Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in

Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in

Om uitnemendheid in doktorale onderrig in Afrika te versterk, bied die Afrika Doktorale Akademie (ADA) van die Universiteit Stellenbosch (US) seisoenale...

Lees verder
Help internasionale studente nesskop by die US

Help internasionale studente nesskop by die US

​Om as student blyplek te kry en jou daar tuis te maak kan uitdagend wees – wat nog te sê as 'n internasionale student wat nog nie die land ken nie...

Lees verder
US-studente leer Ghana beter ken

US-studente leer Ghana beter ken

​Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het drie US-studente die geleentheid gebied om op 30 Junie en 1...

Lees verder
US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië

US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië

​Die Venesiese Internasionale Universiteit (VIU) het van 18 tot 24 Julie 2022 'n somerprogram oor wetenskapdiplomasie aangebied. Deelnemers het van oor die...

Lees verder