Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal...

Lees verder
Kayamandi in 'n happie

Kayamandi in 'n happie

Hierdie storie is in Tendani Tshauambea se eie woorde vertel.

Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en...

Lees verder
Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help

Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie...

Lees verder
Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste

Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste

Die onverbiddelike las van trauma-gevalle – fisiese beserings wat onmiddellike mediese sorg verg – “wurg" die gesondheidsorgstelsel se vermoë om basiese...

Lees verder
Twee US-studente en voorste globale jeugleiers pak wêrelduitdagings aan

Twee US-studente en voorste globale jeugleiers pak wêrelduitdagings aan

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) neem binnekort deel aan Camp 2030, 'n inisiatief van Unite 2030 – 'n globale jeuggemeenskap en...

Lees verder
Haar nalatenskap leef voort, en haar werk gaan aan

Haar nalatenskap leef voort, en haar werk gaan aan

Die nalatenskap van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel sal nog vir baie geslagte 'n impak op die samelewing hê.  Dít was duidelik by die derde Mary-Anne...

Lees verder