Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
KI in gesondheidsorg moet menslike welstand en veiligheid bevorder

KI in gesondheidsorg moet menslike welstand en veiligheid bevorder

Ons weet daar is ʼn rol vir kunsmatige intelligensie (KI) in openbare gesondheidskrisisse en in noodsituasies. Ons moet die sleutelkwessies oorweeg, die nodige...

Lees verder
“Ek het nie geweet dat jy só baie met ’n BSc-graad kan doen nie!”

“Ek het nie geweet dat jy só baie met ’n BSc-graad kan doen nie!”

​As student is jy dalk nie altyd seker waar jy met 'n BSc-graad in die biologiese, wiskundige of fisiese wetenskappe gaan werk nie. Maar dat dit deure oopmaak...

Lees verder
Prof Ben Loos wil behandeling van Alzheimer se siekte, kanker help verbeter

Prof Ben Loos wil behandeling van Alzheimer se siekte, kanker help verbeter

​Prof Ben Loos van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Oor die rol van...

Lees verder
Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief

Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief

Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel, in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse aan...

Lees verder
Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag

Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag

​Al hoe meer onderwysers en onderwysstudente benut die aanlyn platform TeacherCalm om hulle welstand as opvoeders te ondersteun. Personeellede en studente van...

Lees verder
Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie

Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie

Wêrelddag vir Selfdoodvoorkoming is op Saterdag 10 September gehou. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse...

Lees verder