Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Ons het belofte geërf om ʼn gelyke, inklusiewe land te bou

Ons het belofte geërf om ʼn gelyke, inklusiewe land te bou

Erfenisdag is op Saterdag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf prof Nico Kooman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel)...

Lees verder
Use Heart for Every Heart: World Heart Day 2022

Use Heart for Every Heart: World Heart Day 2022

Throughout social distancing and lockdown regulations, many people became isolated. Have you ever been lonely while in a crowd?

September is heart awareness...

Lees verder
In memoriam: Dr Rehana Malgas-Enus

In memoriam: Dr Rehana Malgas-Enus

​Dit is met groot hartseer dat die Universiteit Stellenbosch-gemeenskap verneem het van die skielike heengaan vroeër die week van dr Rehana Malgas-Enus, 'n...

Lees verder
Heuningbye kan nuttige bestuiwers vir bloubessies wees

Heuningbye kan nuttige bestuiwers vir bloubessies wees

Heuningbye blyk om nogal nuttige bestuiwers van bloubessies te wees, aangesien hulle help om die vrugteoes en -gehalte te verbeter. Dít is volgens 'n nuwe...

Lees verder
Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te...

Lees verder
Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede

Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede

Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as...

Lees verder