Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Dave Pepler gesels met kundiges oor hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels

Dave Pepler gesels met kundiges oor hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels

Hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels is van die onderwerpe wat die bekende omgewingskenner Dave Pepler tydens vanjaar se Stellenbosch...

Lees verder
Ons moet vooroordele jeens gebaretale afbreek

Ons moet vooroordele jeens gebaretale afbreek

September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Susan Njeyiyana van die Departement Algemene...

Lees verder
Dowe storievertellers help Universiteit Stellenbosch om onderrigmateriaal te skep

Dowe storievertellers help Universiteit Stellenbosch om onderrigmateriaal te skep

'n Sosialeimpakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Dowe gemeenskap is onlangs voltooi om literatuur in gebaretaal te bevorder en om die...

Lees verder
Sluit by ons aan vir Skenkingsdag 2022

Sluit by ons aan vir Skenkingsdag 2022

Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om sy derde jaarlikse Skenkingsdag van 6 tot 7 Oktober aan te bied en daag alumni, studente, personeel en vriende...

Lees verder
Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?

Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?

​Die artikel, Hosting the FIFA World Cup brings benefits. But not as many as politicians claim​, deur proff Johan Fourie en Maria Santana Gallego is op 22...

Lees verder
Beleggings in IKT kernbelangrik vir inklusiewe ekonomiese groei, ontwikkeling in Afrika

Beleggings in IKT kernbelangrik vir inklusiewe ekonomiese groei, ontwikkeling in Afrika

Beleggings in inligting-, kommunikasie- en tegnologie-infrastruktuur (IKT) is die sleutel tot volgehoue inklusiewe ekonomiese groei en ontwikkeling in Afrika....

Lees verder