Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Departement Bos- en Houtwetenskap huisves die "FarmImpact" projek navorsers (Sep. 2022) om die integrasie van bome in agro-ekosisteme van die Wes-Kaap te ondersteun.

Departement Bos- en Houtwetenskap huisves die "FarmImpact" projek navorsers (Sep. 2022) om die integrasie van bome in agro-ekosisteme van die Wes-Kaap te ondersteun.

​Die "FarmImpact" projek (ondersteun as deel van die CLIENT II-program deur die Duitse BMBF) kombineer 'n groter groep kundiges van verskillende wetenskaplike...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied.

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied.

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied. Die geleentheid, die eerste van sy soort, het aandag geskenk...

Lees verder
Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees

Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees

Wêreldgeestesgesondheidsdag is op Maandag 10 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media* beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch waarom dit...

Lees verder
Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie

Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie

Suid-Afrika was stadig om van tegnologie gebruik te maak om met mediese sorg te help – tot nadeel van die pasiënt.

Dit is volgens dr Nadiya Ahmed, ʼn algemene...

Lees verder
FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots

FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die...

Lees verder