Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap

Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap

Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die...

Lees verder
Studie ondersoek vleisalternatiewe suid van die Sahara

Studie ondersoek vleisalternatiewe suid van die Sahara

​Na raming sal die oorgrote meerderheid van die verwagte 73%-toename in die wêreldaanvraag na vleis teen 2050 uit Afrika suid van die Sahara (ASS) kom...

Lees verder
Maties kraai eerste keer koning in Varsity-kriekettoernooi

Maties kraai eerste keer koning in Varsity-kriekettoernooi

​Maties se manskrieketspan het onlangs vir die eerste keer in die Varsity-kriekettoernooi koning gekraai. Ons het met Lehan Botha, die spankaptein, oor hul...

Lees verder
US verbeter op THE-wêreldranglys

US verbeter op THE-wêreldranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in drie van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2023 Times Higher Education- (THE-)...

Lees verder
US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie

US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie

​Nadat die Universiteit Stellenbosch in 2021 algeheel derde in die Westerse afdeling van die jaarlikse Simon Marais-wiskundekompetisie geplaas is, sal 15 US...

Lees verder
Nuwe navorsingsleerstoel in geometallurgie by die US geborg deur African Rainbow Minerals

Nuwe navorsingsleerstoel in geometallurgie by die US geborg deur African Rainbow Minerals

Die Universiteit Stellenbosch (US) en African Rainbow Minerals (ARM) gaan saamwerk aan 'n inisiatief om die volhoubaarheid van mynbou te verseker deur...

Lees verder