Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder

Vier Maties op die land se Top 100-lys van mees indiensneembare studente

​Vier Universiteit Stellenbosch-studente is onder die Top 100-finaliste in die 2022 DHL GradStar-toekennings, wat erkenning gee aan die mees indiensneembare...

Lees verder
Vier-dag-werkweek nie ’n ‘wonderoplossing’ nie

Vier-dag-werkweek nie ’n ‘wonderoplossing’ nie

Sal 'n vier-dag-werkweek 'n treffer wees in Suid-Afrika?

Dít was die vraag wat prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosse Bestuurskool, by 'n onlangse...

Lees verder
MGD voltooi fokusgroep-verbintenisse ter voorbereiding van beoogde inlywing by die US

MGD voltooi fokusgroep-verbintenisse ter voorbereiding van beoogde inlywing by die US

​Die 58-jarige nie-regeringsorganisasie (NRO) Matie Gemeenskapsdiens, sluit tans 'n aantal fokusgroep-verbintenisse met verskeie belanghebbendes af in aanloop...

Lees verder
EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word

EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word

​Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Stan du Plessis, 'n voormalige...

Lees verder
Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika

Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika

​Nobel in Afrika is 'n inisiatief van Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en word...

Lees verder
Dankie!

Dankie!

"Ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap het weereens gewys dat ons 'n wêreldwye Matie-gemeenskap is wat omgee, en almal is bereid om daardie ekstra myl vir...

Lees verder