Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Wiskunde-dosent woon gesogte Heidelberg Laureate Forum by

Wiskunde-dosent woon gesogte Heidelberg Laureate Forum by

'n Junior lektor en PhD-student in wiskundige wetenskappe, Jacques Rabie,het onlangs skouers geskuur met van die topnavorsers in sy vakgebied by die Heidelberg...

Lees verder
US-fossielkenner kom met wonderlike nuus van ekspedisie in Mongolië terug

US-fossielkenner kom met wonderlike nuus van ekspedisie in Mongolië terug

​ʼn Ontdekking van veelvuldige fossielversamelings en asneerslae in die Oos-Gobi-woestynkom in Mongolië kan nuwe inligting onthul oor dinosourusse en uiterste...

Lees verder
Kan SA-universiteite broeikaste ‘tot voordeel van die samelewing’ wees?

Kan SA-universiteite broeikaste ‘tot voordeel van die samelewing’ wees?

Hoe kan universiteite in Suid-Afrika ʼn groter rol speel in die ontwikkeling van die samelewing? Dít is die kwessie wat prof Aslam Fataar (Departement...

Lees verder
Stigmatisering van funksionele aanvalle onder die soeklig in Geestesgesondheids-bewustheidsmaand

Stigmatisering van funksionele aanvalle onder die soeklig in Geestesgesondheids-bewustheidsmaand

Funksionele aanvalle (FA) – waarneembare paroksismes (skielike aanvalle) of 'n verandering in gedrag of beweging met of sonder dat die persoon hul bewussyn...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen: 'n aktivis vir uitnemendheid

Prof Jonathan Jansen: 'n aktivis vir uitnemendheid

Nie baie A1-geëvalueerde akademici kan onder hul uitsette en aanhalings lys dat hul twiets ter ondersteuning van Springbok-rugby in koerante aangehaal is nie...

Lees verder
Student se onderneming bestem vir internasionale blootstelling

Student se onderneming bestem vir internasionale blootstelling

Gafsa Adam, 'n finalejaarstudent in Volhoubare Ontwikkeling, het vroeë sukses as entrepreneur behaal nadat haar juweliersonderneming gekies is om op die...

Lees verder