Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Photo of Dr Sishuwa Sishuwa
Image by: supplied

Menings en artikels

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Dr Sishuwa Sishuwa is 'n senior dosent in die Departement Geskiedenis aan die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Sy navorsing fokus op die politieke...
Lees verder
Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan

Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan

​Meer moet gedoen word om te verseker vroulike sportafrigters in Afrika bereik die elite-vlak van afrigting. Só meen dr Nana Adom-Aboagye van Maties Sport in ʼn...

Lees verder
Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika

Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika

Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die Nobel-simposiums buite Swede gehou word – en dit sal in Stellenbosch georganiseer word as as ʼn vennootskap...

Lees verder
US nou nóg hoër op vakranglys

US nou nóg hoër op vakranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) word nou wêreldwyd selfs hoër aangeslaan op die vakgebiede Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid sowel as...

Lees verder
Subtiele, komplekse prosesse van weet en wys by konferensie verken

Subtiele, komplekse prosesse van weet en wys by konferensie verken

​Prof Gabeba Baderoon, ʼn digter en akademikus van die Pennsilvanië-staatsuniversiteit in die VSA en hoofspreker by die Langsame Intimiteitskonferensie wat...

Lees verder
The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off

The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off

​The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine conference kicked off at Stellenbosch University yesterday against the backdrop of a new art exhibition...

Lees verder
​Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi

​Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi

Maties se personeelsokkerspan het onlangs koning gekraai in Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se Personeeltoernooi vir 2022 in Makhanda (Grahamstad). En die...

Lees verder