Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sandra Mbatha, Coordinator in the Development and Alumni Relations Division, photographed on the Stellenbosch Campus
Image by: Stefan Els

Persverklaring

#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses

Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Lees verder
De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

​In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de...

Lees verder
SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

Afrikaanse vertaling volg binnekort

The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that...

Lees verder
Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek

Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek

Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder...

Lees verder
Universiteite in Afrika kan ware impak op vasteland maak — Prof Wim de Villiers

Universiteite in Afrika kan ware impak op vasteland maak — Prof Wim de Villiers

Universiteite in Afrika het al die nodige vermoëns en vaardighede om 'n ware impak op die vasteland te maak. Só skryf prof Wim de Villiers, Rektor en...

Lees verder
Afrika-sentrum gedenk Wêreldvigsdag saam met gemeenskap

Afrika-sentrum gedenk Wêreldvigsdag saam met gemeenskap

Die Afrika-sentrum vir MIV/vigsbestuur, wat onder die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) val, hou 'n gemeenskapsdag om Wêreldvigsdag op 1...

Lees verder
US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys

US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys

Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times...

Lees verder