Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Persverklaring
US en Europa-Universität Flensburg sluit strategiese memorandum van verstandhouding oor vrede- en konfliknavorsing in die konteks van gewelddadige geskiedenisse
Die Universiteit Stellenbosch (US), verteenwoordig deur die Sentrum vir die Bestudering van die Navolge van Geweld en die Strewe na Herstel ( AVReQ ), het 'n...