Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sandra Mbatha, Coordinator in the Development and Alumni Relations Division, photographed on the Stellenbosch Campus
Image by: Stefan Els

Persverklaring

#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses

Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Lees verder
''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

Toe die Maties Frederik Schutyser en Rachel Spichiger​ die geleentheid raaksien om studente aan hul alma mater te ondersteun het hulle nie gehuiwer nie. Aan...

Lees verder
US beoog om toonaangewende navorsingsvennoot in groenwaterstofinisiatiewe te word

US beoog om toonaangewende navorsingsvennoot in groenwaterstofinisiatiewe te word

​Die Universiteit Stellenbosch (US) beoog om 'n toonaangewende navorsingsvennoot te word in inisiatiewe om die gebruik van groen waterstof as energiebron te...

Lees verder
Cameron-versameling bekendgestel en gereed vir gebruik in US Biblioteek

Cameron-versameling bekendgestel en gereed vir gebruik in US Biblioteek

Die bekendstelling en opening van die oudregter Edwin Cameron-versameling en -leeskamer het Dinsdag (6 Desember 2022) in die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Navorsing wil einde-van-lewe-versorging vir pasiënte en hul gesinne verbeter

Navorsing wil einde-van-lewe-versorging vir pasiënte en hul gesinne verbeter

Noodgevalle-eenhede van hospitale wêreldwyd word oorstroom deur pasiënte wat palliatiewe of einde-van-lewe-versorging nodig het. Dieselfde geld Suid-Afrika...

Lees verder
Veranderingsagent kwalifiseer as onderwyser om 'n verskil te maak

Veranderingsagent kwalifiseer as onderwyser om 'n verskil te maak

Toe die 22-jarige Marcel Adams vandag sy BEd-graad (cum laude) by die Desember-gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde...

Lees verder
AccessEd ZA Programme 2022: Universiteit Stellenbosch Gradeplegtigheid op Kampus

AccessEd ZA Programme 2022: Universiteit Stellenbosch Gradeplegtigheid op Kampus

AccessEd mobiliseer maatskaplike entrepreneurs en opvoedkundige leiers om ʼn suksesvolle programmodel vir universiteitstoegang – die akademici-program – in...

Lees verder