Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Navorsing vir meestersgraad werp lig op geweld teen onderwysers

Navorsing vir meestersgraad werp lig op geweld teen onderwysers

Siboniso Mcobothi se navorsing vir sy meestersgraad in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werp lig op ʼn kwessie wat dikwels in Suid-Afrika...

Lees verder
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Institusionele nuus

Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...

Lees verder
FGGW-kundiges lei kritiese navorsing vir nuwe WGO-soutriglyne

FGGW-kundiges lei kritiese navorsing vir nuwe WGO-soutriglyne

Agt miljoen sterftes wêreldwyd word jaarliks toegeskryf aan swak dieet, met ongeveer twee miljoen spesifiek gekoppel aan hoë natriuminname – natrium is 'n...

Lees verder
Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het

Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het

Vir Etienne (39) het leierskap nooit oor die klim van die korporatiewe leer gegaan nie – dit het gegaan oor die opbou van iets betekenisvol, die magtiging van...

Lees verder
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties

Toekennings en mylpale

Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties

Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle...

Lees verder