Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Amptelike Bekendstelling van die SU/NU Globale Gesondheidskennis-Hub

Amptelike Bekendstelling van die SU/NU Globale Gesondheidskennis-Hub

​Die talle uitdagings in globale gesondheid – soos klimaatsverandering en siektes – strek oor landsgrense heen, en geen enkele universiteit of navorsingsgroep...

Lees verder
Fakuteit Natuurwetenskappe verwelkom nuut aangewese direkteur

Fakuteit Natuurwetenskappe verwelkom nuut aangewese direkteur

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe verwelkom graag Mnr. Mbuso Dludlu vanaf 1 April 2025 as die nuwe direkteur: fakulteitsbestuur.

Hy neem die leisels oor by Me...

Lees verder
Die US verwelkom voormalige rektor in ʼn sleutelrol vir gesondheidswetenskappe-ontwikkeling

Die US verwelkom voormalige rektor in ʼn sleutelrol vir gesondheidswetenskappe-ontwikkeling

Emeritusprofessor Wim de Villiers, wat onlangs uitgetree het as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), sit sy betrokkenheid met die...

Lees verder
Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek

Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek

​U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Delecia Davids

​Onderwerp: Leer om...

Lees verder