Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Prof Bertie Fielding se navorsing ondersteun ontwikkeling van behandelings vir virale, bakteriële infeksies

Prof Bertie Fielding se navorsing ondersteun ontwikkeling van behandelings vir virale, bakteriële infeksies

Prof Bertie Fielding, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 22 April 2025 sy intreerede gelewer. Die titel...

Lees verder
Veiligheid hoog op die agenda by Stellenbosch-imbizo

Veiligheid hoog op die agenda by Stellenbosch-imbizo

Nouer samewerking tussen verskillende belanghebbers is die sleutel tot die bekamping van misdaad op Stellenbosch. Dít was een van die belangrikste boodskappe...

Lees verder
UNESCO-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit toegeken aan die US

UNESCO-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit toegeken aan die US

Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Gandhi-Montessori-Luthuli-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en...

Lees verder
KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie

KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie

​Die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op kunsmatige...

Lees verder
USE vier die suksesse hul 35 afwentelmaatskappye se uitvoerende hoofde

USE vier die suksesse hul 35 afwentelmaatskappye se uitvoerende hoofde

​​Die Universiteit van Stellenbosch Ondernemings (USE) het die uitvoerende hoofde van sy 35 afwentel-maatskappye vir hul suksesse, aanpasbaarheid en...

Lees verder
US verwelkom tweede kohort SUNRISE-genote

US verwelkom tweede kohort SUNRISE-genote

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) was verlede week met 'n gees van doelgerigtheid en optimisme gevul toe die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder