Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele...

Lees verder
Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie

Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie

Prof Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Meganiese en Megatronika Ingenieurswese beklee die DWTI/NNS-SAIMI SARChI...

Lees verder
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

​Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe...

Lees verder
Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny

Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het 597 000 mense wêreldwyd in 2023 aan malaria gesterf. Die meeste hiervan was in Afrika waar die dodelikste...

Lees verder
Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”

Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”

​Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van...

Lees verder
US en Eksamenraad van Lesotho onderteken baanbrekersooreenkoms

Persverklaring

US en Eksamenraad van Lesotho onderteken baanbrekersooreenkoms

​'n Baanbrekersooreenkoms is deur die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (US-UIC) en die Eksamenraad van Lesotho (ECoL)...

Lees verder