Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Hoë verwagtinge dat dapper projek SA se stryd teen kinder-gestremdheid kan hervorm

Hoë verwagtinge dat dapper projek SA se stryd teen kinder-gestremdheid kan hervorm

​*Hierdie is ’n samevatting van ’n artikel deur Desmond Thomas, gepubliseer op News24. Kli​​k hier om die volledige artikel te lees.

’n Baanbrekende loodsprojek...

Lees verder
’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar

’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die...

Lees verder
Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo

Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo

​Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om die manier waarop ons leer, onderrig en met kennis omgaan vinnig te verander, maar dit laat ook kritieke vrae...

Lees verder
PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid

PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid

​Sander Hoeven, 'n PhD-geaffilieerde student aan Universiteit Stellenbosch van die Universiteit van Antwerpen het Fakulteit Opvoedkunde in Maart besoek. Hy...

Lees verder
’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

​Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en  betrokkenheid

Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en betrokkenheid

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Benita Bobo

​Onderwerp: Spelifiëring...

Lees verder