Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Gesamentlike Verklaring ná die Afvaardigingsbesoek van 6–7 Maart 2025

Gesamentlike Verklaring ná die Afvaardigingsbesoek van 6–7 Maart 2025

​Met die afsluiting van 'n afvaardigingsbesoek deur die Universiteit van Groningen (UG) aan die Universiteit Stellenbosch (US) op 6 en 7 Maart 2025 — insluitend...

Lees verder
Boek oor intensionele assessering vir onderwysersopleiding bekendgestel

Boek oor intensionele assessering vir onderwysersopleiding bekendgestel

​Dr Zelda Barends en Dr Anthea Jacobs het in April hul nuwe boek Intentional assessment for teacher education bekendgestel. Hierdie boek is me​er as 'n...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch groei sterk, so ook sy ekonomiese impak

Die Universiteit Stellenbosch groei sterk, so ook sy ekonomiese impak

·       Die US spandeer R4.2 miljard in die ekonomie van Stellenbosch in 2024

·       Besteding dra sowat 13% by tot plaaslike BBP

·       Universiteite het nog...

Lees verder
Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit

Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit

​Op die 14de April is 'n Transtaalwerkswinkel aangebied as 'n hibriede geleentheid tussen Warwick Universiteit se studentevrywilligers en die Universiteit...

Lees verder
Koestering van kinders deur beweging

Koestering van kinders deur beweging

In 'n wêreld waarin skerms kinders se lewe al hoe meer oorheers en veilige speelruimtes in die buitelug al hoe minder word, is prof Eileen Africa 'n baken van...

Lees verder
US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is

US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is

Prof Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die...

Lees verder