Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
’n Dag in die lewe van… Dr Heidi October

Menings en artikels

’n Dag in die lewe van… Dr Heidi October

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen besin oor demokrasie, die Amerikaanse president Donald Trump, en die rol van SA universiteite

Prof Jonathan Jansen besin oor demokrasie, die Amerikaanse president Donald Trump, en die rol van SA universiteite

​As deel van die 2025 Imbizo-kalender van betrokkenheidsgeleenthede het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en...

Lees verder
’n Dag in die lewe… Naweed Mullajie

Menings en artikels

’n Dag in die lewe… Naweed Mullajie

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Lees verder
Yverne Myburgh se reis met gemeenskapsdiens

Yverne Myburgh se reis met gemeenskapsdiens

​“Verryk", “vervul" en “dankbaar" is woorde wat Yverne Myburgh, 'n Honneurs-BA-student aan die Universiteit Stellenbosch, gebruik om haar ervaring van die...

Lees verder
Hoëvlakbesoek verseël US- vennootskap met Universiteit van Warwick

Hoëvlakbesoek verseël US- vennootskap met Universiteit van Warwick

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Warwick in Engeland het formeel 'n omvattende en strategiese vennootskap bekragtig wat die reikwydte...

Lees verder
SciMathUS Sakura wetenskap-uitruilgeleentheid: 'n Transformerende ervaring in Tokio

SciMathUS Sakura wetenskap-uitruilgeleentheid: 'n Transformerende ervaring in Tokio

​'n Groep van vyf voormalige SciMathUS-studente, vergesel deur twee fasiliteerders, het vroeёr vanjaar 'n merkwaardige akademiese en kulturele reis na Tokio...

Lees verder